top of page

Coba Laing se Sjokoladekoek sonder smeer. - BREW & BRUNCH PROMOSIE

  • Coba Laing
  • Oct 13, 2015
  • 1 min read

(Met die resep bak ek vele koeke. Laat die kakao uit en neem net dieselfde hoeveelheid meel en bak ñ wit koek .)

200ml water.

20 g (50ml) kakao ,

2 ekstra groot eiers ,

210 g (250ml) strooisuiker,

140g (250ml) koekmeel ,

20ml bakpoeier .,

knypie sout

5ml vanielje geursel.

Bespuit ñ diep 1, 4 L koekbak met ñ deursnee van 17 , 4 cm met kleefwerende kossproei . Voer die boom van die bak met ñ sirkel papierhanddoek uit. Mikrogolf die water 1minuut oop in ñ klein bakkie by 100% krag. Voeg die kakao by en meng totdat alle klonte opgelos is. Hou dit eenkant. Klits die eierwitte tot styf maar nie droog nie . Klits die strooisuiker geleidelik by . Klits die eiergele by. Sif die koekmeelblom , bakpoeier en sout saam . Voeg die vanielje geursel by die aangemaakte kakao en roer dit by die meelmengsel tot net gemeng. Giet die beslag in die koekbak en plaas die bak op ñ omgekeerde piering in die mikrogolfoond. Mikrogolf die beslag 5 min tot 6 min oop by100 % krag en draai die bak een of twee keer as die mikrogolfoond nie ñ draai tafel het nie. Laat dit ñ laar minute in die bak af koel. Keer die koek op ñ vel waspapier op ñ draadrak uit . Verwyder die papierhanddoek versigtig. Halveer die koek indien verkies en versier volgens smaak.

NS: Met die resep bak ek ñ wit lemoen koek met lemoen geursel of suurlemoen koek met suurlemoen geursel met suurlemoen smeer wat ook in die mikrogolf gemaak word bo op.

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page