Elizabeth Burger se Opgetowerde Sponskoek - BREW & BRUNCH PROMOSIE
- Elizabeth Burger
- Oct 13, 2015
- 1 min read

Kyk my ma het n gewone sponskoek in die heerlikste koek verander. Sy het n gewone sposkoek gebak dan in 4 rondes gesny met n garedraad. Dam neem sy n halfpond botter en n blik kondensmelk en klop dit met n vurk totdat dit soos n room was dan het sy dit tussen die lae gesit met vars aarbeie en bo-op weer die room met aarbeie. Ek sal dit nooit vergeet nie. Was die beste.
Comentários