Louise Schutte-Koekemoer se Heerlike Sjokolade Koek - BREW & BRUNCH PROMOSIE
- Louise Schutte-Koekemoer
- Oct 13, 2015
- 1 min read

Oond temperatuur 140oc Smeer n 23cm koekpan layer met greese proof papier Smelt n slab bruin sjok in microgolf oond dit moet nie neute in he nie Klits saam 5 groot eiers 375ml suiker 1t karamel geursel Sit saam 625ml koekmeel 5t bakpoeier 1t sout 125 ml kakao Voeg in aparte bak 125ml olie 1koppie kookwater 2E sterk koffie Voeg meel olie en water en gesmelte sjok by eier mengsel meng goed deur voeg in gesmeerde pan en bak vir 20-30min teen 180oc Wanneer koek gaar is laat afkoel gooi uit pan en sny koek in die helfte deur plaas op draad rak om koud te raak Vir vulsel 1 blikkie karamel 250ml vars room 1 groot slab bruin aero sjok Voeg room en gebreekte sjok in n bak en smelt in mikrogolf tot sjok gemelt is roer goed deur met room Smeer helfde van karamel op onderste laag koek sit boonste laag op en smeer die hele koek toe met karamel hou altyd n ekstra blikkie karamel byderhand indien 1 blikkie karamel nie genoeg gaan wees nie Gooi sjok room oor koek en smeer hele koek toe met die sjok room vulsel Strooi fyngebreekte flake bo op koek plaas in yskas om te stol Los in yskas tot benodig
Comments