BLOUKAAS EN SAMPIOENSOUS
- Linda Ferreira Wiid
- Oct 22, 2015
- 1 min read



Uie
Sampioene
Room
Botter
Koekmeel
Bloukaas – baie
Cheddar
Ons braai uie en mushrooms en gebruik bietjie room en melk en maak basiese witsous en BAIE bloukaas en bietjie cheddar en maak ‘n killer van ‘n sous. Ek gebruik nie meer ‘n resep nie, net instink en dit STINK so lekker! Ons koop al bloukaas in grootmaat want ek dink al hoekom ons nou na braais toe genooi word is vir die sous!!
Bron: Linda Ferreira Wiid
Comments