Nico Liebenberg se Tropiese Smoothie: Dr. Chris Promosie
- Nico Liebenberg
- Oct 26, 2015
- 1 min read

Bestanddele:
1 koppie bulgaarse yoghurt
2 eetlepels rou heuning
2 piesangs in skyfies gesny
3 skywe pynappel in blokkies gesny
1 mango in blokkies gesny
1 teelepel kaneel
Metode:
Plaas die gesnyde vrugte in die vrieskas vir 1 uur.
Verpulp al die aspekte saam in 'n voedeselverwerker.
Skink in 'n mooi glas.
Bedien yskoud.
Comentários