Christina Matthee se Gesonde Sarmie: Dr. Chris Promosie
- Christina Matthee
- Oct 27, 2015
- 1 min read

Hier is n samie wat ek maak as mense lekker honger is 2 snytjies witbrood of bruin brood gerooster (of die brood soos jy dit verkies) 1 gebakte eier 1repie spek 1 snytjie kaas of gerasper net soos jy dit verkies bietjie fyn garlic lettuce tamatie een of 2 skyfies uie 1snytjie ham bietjie mayonaise sout en peper en whala daar het jy het lekker voedsame toebroodjie
Comments