Christina Matthee se Snoekslaai: Dr. Chris Promosie
- Christina Matthee
- Oct 27, 2015
- 1 min read

Ek het gister van die oorblywende snoek wat ons gebraai het n slaai gemaak
Dit is wat ek bygesit het 1 ui Liggies in botter gebraai 1greenpepper in klein stukkies gesny 1 pakkie bacon in stukkies gesny en crispy gebraai 1pakkie knopies mushrooms in stukkies gesny en liggies in botter gebraai Vis of snoek maar nie te veel nie As die vis rou is maak dit eers gaar As dit gaar is vlok die vis So 4 eetlepels mayonaise met melk gemeng of soos verlang Sout Peper Vis speserye Meng sal die bestandele saam en laat koud word Dit is regtig lekker
Comments