Fransie Krige se Cheddar Quiche: Dr. Chris Promosie
- Fransie Krige
- Oct 27, 2015
- 1 min read

bacon,
koppie cheddar kaas,
1x blikkie worsies,
1x ui,1xknoffelhuisie,
6x eiers geklits en meng met
1x250ml suurroom.
Meng alles saam kap spriet uie fyn gooi en meng saam.
Gooi in gesmeerde oond bak en bak tot gaar op voorbereide oond teen 180 grade
Comments