Fransie Krige se Hoenderroerbraai-gereg: Dr. Chris Promosie
- Fransie Krige
- Oct 27, 2015
- 1 min read

Bestanddele:
hoender in lang repies gesny
uie, gesny
knoffel, fyngedruk
wortelrepies
murgpampoentjie in repies
sampioene, gesny
sout
suurlemoenpeper
koeskoes
gemengde neute, liggies gebraai
Metode:
Sny die hoender in lekker lang repies.
Braai die hoender bruin in klapperolie.
Voeg die groente by en roerbraai vir 2 minute saam met die hoender.
Geur met sout en suurlemoenpeper.
Bedien op koeskoes met liggies gebraaide neute oorgestrooi
Dit is 'n wenner ete en baie gesond.
Kan as 'n slaai ook voorgesit word met rooi, geel en groen pepers gebraai met 'n suurlemoen en heuning sousie oor.
Bon apetit!!
コメント