Fransie Krige se Koue komkommer sop: Dr. Chris Promosie
- Fransie Krige
- Oct 27, 2015
- 1 min read

500ml griekse jogurt 1lt koue water 1teelepel sout of volgens smaak Halwe ui baie,baie fyn gekap 1komkommer sonder skil ook baie fyn gekap Handvol pecaneute baie fyn gekap
Meng alles saam en bedien dadelik. Dit is n heerlike koue sop in die somer
Comments