Liza Jacobie se Vetverbrandings sop: Dr. Chris Promosie
- Liza Jacobie
- Oct 27, 2015
- 1 min read

Bestanddele:
'n halwe tot 'n hele koolkop,
1of2 blikkies tamaties,
3blikkies water,
2groenrissies,
6groot uie,
1bossie seldery
Metode:
Sny groente in stukkies en bedek met water,Geur met sout, peper en opsioneel kerrie, basiliekruid, paprika en 2beesblokkies, kook tot sag. Kan drink so veel soos wat jy wil.

Comments