Mariaan Van Biljon Ollewagen se Heerlike, Vinnige Souttert: Dr. Chris Promosie
- Mariaan Van Biljon
- Oct 27, 2015
- 1 min read

450ml melk
1blik boeliebief,
500 ml kaas,
125 ml koek meel,
3 eiers,
1 ui,
5 ml sout,
vars pietersielie
Braai die ui en boeliebief saam.
Laat effens afkoel
Meng die res van die bestanddele by.
Bak by 180 grade celcius tot gestol.
Die tert is baie lekker en jy kan alles waarvan jy hou byvoeg.
Ek voeg ook baie keer bacon by.
Comments