Riana Van Rooyen se Kaneel & Peppermint Water: Dr. Chris Promosie
- Riana Van Rooyen
- Oct 27, 2015
- 1 min read

1 eetlepel kaneel,
1 eetlepel heuning en
pepermint blare na smaak
1 liter water
Dan drink ek dit so deur die loop van die dag dis geneig om my vol te hou sodoende eet ek nie sommer enige iets nie.
Comments