Karen van Wyk se Vrugte Ysies: Dr. Chris Promosie
- Karen van Wyk
- Oct 29, 2015
- 1 min read

500ml lae vet yogurt 1 ½ koppie fyn gesnyde vrugte van keuse ½ koppie gemaalde neute (gebruik neute waarvan jy hou) Meng alles saam. Gebruik 9x9 bak en sit foil in bak Smeer mengsel oor foil in bak Sit in vrieskas tot gevries verwyder uit bak deur tin foil op te lig en af te trek van mengsel Sny in blokkies en hou in vrieskas Baie lekker as n versnappering of as nagereg
Comments