Louise Schutte-Koekemoer se Tuisgemaakte Mince Mate Lasagne - Dr Chris Promosie
- Louise Schutte-Koekemoer
- Oct 29, 2015
- 1 min read

2 pakkies maalvleis 2 pakkies tamatie poeier 3 sakkies tamatie paste 2 sakkies 3 cheeses kaas sous 3 groot uie 1Greenpepper 1 pak gedraaide pasta Bietjie kook olie 1 blok soetmelk kaas gerasper
Kook pasta in n water met sout en n klein bietjie olie tot sag dreineer en spoel mooi af plaas eenkant Braai uie en greenpepper tot bruin voeg maalvleis sout peper en speserye bybraai tot bruin voeg tamatie poeier tamatie paste en 6 t suiker in n bak voeg 2 koppies water by meng goed voeg by maalvleis sit plaat op lae hitter sodra maalvleis begin kook simmer vir so 20 minute voeg maalvleis nou by pasta meng goed deur gooi in plaatkoek pan maak 2 pakkies kaas sous aan in n bak voeg genoeg kook water by en maak n dun sous gooi oor die maalvleis pasta gooi nou gerasperde kaas bo oor bak teen 140 0c vir so 15 minute haal uit die oond en laat afkoel bedien saam met n slaai.
Comentários