Marina Bester se Avo Vinaigrette: Dr. Chris Promosie
- Marina Bester
- Oct 29, 2015
- 1 min read

1/2 koppie ryp, fyngemaakte avokado
1/2 koppie asyn - enige soort van jou keuse
2 eetlepels avokado olie
1/2 teelepel neutmuskaat
sout en peper na smaak
Verwerk al die bestanddele in 'n voedselverwerker tot glad.
Heerlik oor slaai.
Bere die oorblywende vinaigrette in die yskas in 'n bottel met die avokadopit in die vinaigrette om verbruining te voorkom.
Comments