KOEKIES MET 1 BESLAG EN VERSKILLENDE GEURE
- SA Cooking
- Nov 1, 2015
- 1 min read

Alles in een koekiemengsel wat verskillende geure maak
BASIESE KOEKIE MENGSEL
10 koppies koekmeel 10 teelepels bakpoeier knippie sout 500gr margarine 4 koppies suiker 6 eiers
Room botter saam met suiker voeg eiers by roer goed voeg dan droë bestanddele saam in botter mengsel as te styf voeg bietjie water by
Variasies;
1) Vanielje koekies: voeg 10 ml vanielje by 2) Vlakoekies: voeg 8 eetlepels vlapoeier by 3) Spesery koekies : voeg 3ml naeltjies,5ml kaneel,5ml neutmuskaat,en 5ml gemengde speserye by 4) Sjokolade voeg: 10 ml Kakoa by – rol in balletjies druk plat met vurk
Comments