top of page

ROOMPOFFERTJIES met SUURLEMOENSMEER

  • Huisgenoot Wenresepte
  • Nov 1, 2015
  • 1 min read

60 g STORK BAKE sap en fyn gerasperde skil van 2 suurlemoene 125 ml (½ k) suiker 3 groot eiers, geklits

POFFERTJIES 375 ml (1½ k) water 180 g STORK BAKE knippie sout 375 ml (1½ k) koekmeel 4 ekstragroot eiers, geklits

CHOUXDEEG 250 ml (1 k) dubbelroom

versiersuiker vir bo-oor sif

SUURLEMOENSMEER Smelt die STORK BAKE, suurlemoenskil en -sap en suiker saam in ’n kastrol oor lae hitte.

Verwyder van die hitte, laat effens afkoel en klits die eiers in. Plaas terug op die stoof en bring stadig tot kookpunt terwyl aanhoudend geroer word. Laat prut tot die mengsel verdik en gaar is. Giet in ’n bak en laat tot kamertemperatuur afkoel. Verkoel in die yskas.

POFFERTJIES Voorverhit die oond tot 200 °C en smeer bakplate. Laat die water en STORK BAKE vinnig in ’n groot kastrol kook. Verwyder van die hitte en voeg die sout en meel by. Meng vinnig tot die mengsel ’n bol vorm en heeltemal wegtrek van die kante. Laat afkoel tot koud genoeg om te hanteer. Voeg die eier bietjie vir bietjie by en klits goed ná elke byvoeging. Herhaal tot al die eier bygevoeg is.

Skep in ’n spuitsak en spuit hopies chouxdeeg op die bakplate. Bak 10 minute, verlaag die hitte tot 180 °C en bak nog 20 minute tot goudbruin. Druk ’n gaatjie in elk sodat die stoom kan ontsnap. Laat afkoel op ’n draadrak. Klits die room en versiersuiker saam tot styf. Vou by die smeer in en vul die poffertjies daarmee. Sif versiersuiker oor.

Lewer 5 dosyn klein poffertjies.

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page