top of page

VOLSTRUISEIERKOEKIES

  • Antoinette
  • Nov 1, 2015
  • 1 min read

Maak: sowat 200 koekies Bereidingstyd: 1 uur Baktyd: 10-15 minute Oondtemperatuur 180°C

1 volstruiseier ( of 20 XL hoendereiers kan gebruik word) 1 kg botter 2,720kg koekmeel 10 ml sout 2,210kg suiker 1 klein pakkie kremetart 1 klein pakkie koeksoda 10ml brandewyn

160g droe klapper 20-40ml melk

150g sjokoladebrokkies

10ml fyn gemmer, 10ml kaneel, 10ml gemengde speserye 10ml naeltjies

METODE: 1. Klop die eier goed. Vryf die botter in die meel in en voeg die eier by. Voeg die suiker, kremetart, koeksoda, brandewyn en 10ml sout by en knie tot 'n stywe deeg. Verdeel die deeg in vier stukke .

2. Los 'n kwart van die deeg netso. Voeg die klapper by 'n ander kwart en voeg genoeg melk by om 'n ferm deeg te maak. Voeg sjokoladebrokkies by die derde kwart, en die speserye by die laaste kwart.

3. Rol die deeg op 'n oppervlak wat liggies met meel bestrooi is uit en sny vorms of rol balletjies en druk dit plat op 'n gesmeerde bakplaat. Bak in voorverhitte oond vir sowat 10 minute of tot goudbruin. Haal uit die oond en laat afkoel en hard word voor jy dit van die bakplaat afskep. Bere in lugdigte houers sodra dit heeltemal afgekoel is.

WENK Kan tot 3 maande gevries word in lugdigte houer.

 
 
 

تعليقات


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page