Corne Liebenberg se Geroosterde Knoffel: Dr. Chris Promosie
- Corne LIebenberg
- Nov 3, 2015
- 1 min read

Heel bolle knoffel, gehalveer
Olyfolie
Seesout
Verf die gehalveerde knoffelbolle met olyfolie.
Sprinkel liggies met seesout - nie te veel nie
Bak in die halogeen oondjie tot goudbruin.
Bedien saam met tapas of in slaai.
Comments