Lindi Erasmus se 3 Minute Kekerertjiebrood - Dr. Chris Promosie
- Lindi Erasmus
- Nov 3, 2015
- 1 min read

1/3 k gemashte chick peas,
1/3 k klapper,
1/2 tl bakpoeier,
1/4 tl sout,
1 eier.
Meng alles behalwe die eier saam.
Meng laaste die eier goed deur.
Skep dit in 'n klein koppie en mikrogolf op hoog vir 3 minute.
Geniet saam vulsel/smeer van jou keuse.
Comments