top of page

Lindi Erasmus se Aartappel Sampioen en -Uie gebak: Dr. Chris Promosie

  • Lindi Erasmus
  • Nov 3, 2015
  • 2 min read

Bestandele: 12 - deurgekookte aartappels (gaar maar nie sag nie) in die skil, in dikkerige ringe gesny 1 bakkie portabello sampioene 2 medium uie in half-ringe gesny 1 goeie teelepel knoffel 3 tl pietersielie 3 tl paprika (moenie suinig wees nie) so bietjie rooipeper sout gf meelmengsel *Easygest melk Canola margarien 1 tl gf mosterdpoeier *1/2 koppie gerasperde 100% bokmelk cheddar *1/4 koppie gerasperde 100% bokmelk feta 1 - 2 Houertjie/s Orley whip savoury room 1. Witsous Maak witsous soos altyd met canola margarien, gf meelmengsel, Easygest melk As verdik roer mosterdpoeier en sout in en kook deur Haal van hitte af en roer die cheddar in (Ons soek 'n dikkerige sous want daar moet nog room ook in) **Haal heeltemal van hitte af as deurgekook het en roer Orley whip so half-houertjie op 'n slag goed in tot die sous die regte dikte is. (Die sous moet nie te dik wees nie, onthou dit gaan nog bietjie verdik as dit bak, maar ook nie te loperig nie) 2. Braai knoffel, uie en sampioene in n klein bietjie canola/olyfolie. As amper sag gooi die paprika, pietersielie en rooipeper by. 3. Sit aanmekaar Gooi 'n bietjie van die witsous onder in n oondbak Pak 'n laag aartappels Gooi bietjie growwe sout Dan 'n laag van die sampioen mengsel Helfte van die witsous Herhaal die lae nog n keer maar op die boonste laag sprinkel die gerasperde feta oor voor die laaste witsous oorgegooi word. Vir mooi gooi nog paprika en pietersielie bo-oor die laaste laag. 4. Maak 'n foelie deksel oor die bak en bak in n 180C oond vir 20 - 30min tot aartappels deurgaar en sag is. Haal foelie af en bak oop vir nog so 10 minute. Notas * Sommige lactose sensitiewe mense is wel gevoelig vir 100% bokmelk kaas en Easygest lactose free melk, vervang die melk met jou verkieste plaasvervanger en laat die kaas uit. ** As die room ingeroer word kry die sous soms n snaakse tekstuur agv die warm mengsel en die skielike koeler room, roer net goed deur, as dit bak is dit weer glad.

 
 
 

Commentaires


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page