Lindi Erasmus se Gluten-free Mixed Berry Muffin(tjies): Dr. Chris Promosie
- Lindi Erasmus
- Nov 3, 2015
- 1 min read

Bestandele:
2k gf all purpose meel,
2tl gf bakpoeier,
knippie sout,
2 groot eiers,
1/2k lactose free melk,
1/2k coconut oil (gesmelt),
2tl vanilla extract,
1-2 eetl heuning,
1k gemengde berries.
Meng meel, bakpoeier, sout saam, meng res van bestandele behalwe berries by tot mengsel glad is. Vou berries versigtig deur, oppas vir oorwerk. Bak ongeveer 15min tot gaar @ 200C. As warm uitkom drizzle bietjie suiwer heuning bo-oor. Alternatiewe: As meel nie xanthan gum in het nie sit kwart tl by. Heuning kan met 1k suiker vervang word, coconut oil kan met botter vervang word en gewone melk kan gebruik word.
Heeeeeerlik. Oh ja, en ek was lui en het dit sommer in die cupcakemaker gemaak. *Resep aangepas vanuit die oorspronklike Best GFree Muffin Blueberry resep van stockpilingmoms se resep af.

Comments