Lindi Erasmus se Tumeric en Biltong Jogurt Broodjie: Dr. Chris Promosie
- Lindi Erasmus
- Nov 3, 2015
- 1 min read

500ml Eureka Stone Mill Koekmeel 20ml Bakpoeier 1/4k fyn organic bruin suiker (fyngemaak in die coffee grinder) 3 eiers 150ml greek jogurt 125ml coconut oil 1/2k fyn biltong 1 eetl borrie 1tl smoked paprika 2eetl mix herbs 1 tl fyn garlic (flakes fyngemaak in coffee grinder) Goeie skoot sout, hang af hoe sout jou biltong is.
Metode: Voorverhit oond 180C Meng droe bestandele goed deur Klits jogurt, eier en olie Voeg by droe bestandele en meng deur Skep in ‘n goed gesmeerde/gevoerde klein broodpan en bak 50 – 60min tot gaar
Heerlik saam met gewone maaskaas Eks seker gewone meel, suiker hoeveelheid aangepas en gewone olie sal ook werk soos in die oorspronklike resep.
Resep aangepas uit die oorspronklike Jogurt Broodjie
Comments