Maklike Melktert mikrogolf resep
- Elize Van Zyl Louw
- Nov 17, 2015
- 1 min read

1 liter melk 1 blikkie kondensmelk 1 eetlepel botter 1/4 teelepel kaneel Gooi als in 'n mikrogolf bestande bak en sit in mikrogolf vir 10min op hoog. Meng die volgende bestandele saam: Half koppie Mazina 1 eier 1 teelepel vanilla knippie sout
Klits by die warm melk mengsel met 'n hand "wisk". Sit terug in die mikrogolf vir nog 10min op hoog. Klits elke 2minute. Voer 'n bak uit met Tennisbeskuitjies en gooi die warm melk mengsel in. Strooi kaneel oor en laat afkoel.
Comments