OM BLYWENDE GEWIG TE VERLOOR-SONDER ‘n STRIEMENDE DIEET of OEFENINGE
- Dr. Chris Pitzer
- Nov 19, 2015
- 1 min read

OM BLYWENDE GEWIG TE VERLOOR-SONDER ‘n STRIEMENDE DIEET of OEFENINGE:...REG EET PLAN volgens jou bloedgroep. Begin die “AFSKOP” met die pakket wat ons aanbied 100% natuurlike produkte by die MCC geregistreer GEEN NEWE EFFEKTE Ons moet in gedagte hou dat die liggaam se normale funksie is om voorsiening te maak vir die dae , maande waarin kosvoorraad laag of bykans onbekombaar is. [Soos in die dae toe ons nog in die grotte woonagtig was]Die "VETSKAKELAAR" is AAN as daar ‘n wind waai of reen weer of diesmeer. Vandag, in die modern eeu, is die VETSKAKELAAR nog steeds AAN as ons STRESS of WERK toe moet gaan of die DRUK van die daaglikse lewe en omstandighede. Die onderbewussyn is OORTUIG daarvan dat daar ‘n KOSSKAARSTE of probleem aan die kom is. Die doel is om die ONDERBEWUSSYN te OORTUIG dat dit dit nie die geval is nie,maar dat die tenoorgestelde waar is. Dit is van kardinale belang om die proses met die AFSKOP PAKKET te begin. Die ligaam moet die “instruksie” kry dat die “reserves” nou laag word en dat dit GOED en REG is met die MAER MAAK AFSKOP PAKKET van NATUURLIKE KRUIE. Die volgende is dan nodig om die ligaam te hệ wat jy ALTYD wou gehad het: Die REG EET Bloedgroep plan. Die AFSKOP PAKKETVERKRYGBAAR BY HENNO en MARNA PITZER (011)7408016 Of INBOKS vir Henno of askari@telkomsa.net Of kontak my ek sal die info na hom aanstuur Dr.Chris Pizter althealth@mweb.co.za BLYWENDE RESULTATE en VOLHOUBAAR met NATUURLIKE KRUIE
Comments