Franse Kaas & Knoffel Brood
- Johan Coetzee
- Nov 20, 2015
- 1 min read

Kry franse brood.
Meng knoffel, vars kruie en botter.
Sny diagonaal bo-op die hele lengte en sit ruim knoffelbotter in.
Kry ronde driehoek kasies (soos laughong cow) en werk dit ook in die snye in.
Sit dan nog bietjie mayonaise by.
Draai toe in foelie blinkkant binne.
Ryk en lekker.
Comments