FUDGE KOEK
- Hanlie Uys
- Nov 20, 2015
- 1 min read

1 ½ koppies suiker ½ koppie kakao 1 ½ teelepels koeksoda 2 koppies meel ¾ teelepel sout 1 ½ teelepels vanielje ¾ koppie olie 1 ½ koppies water 1 ½ teelepels wit asyn
Oond 180 C Pan grootte 9×3 (ongeveer 23cm) (Pan moet ongespuit wees)) Meng die nat bestandele. Meng die droe bestandele. Meng alles tot gladde mengsel Bak vir 25 minute Versier met jou keuse van versiersel bv karamel kondensmelk en klapper, geklopte room, ganache ens. Wees versigtig, die koek is baie klam so moenie te stywe versiersel probeer oorsmeer nie.
Comments