Noedelslaai met 'n byt by braaiveis
- Marie van Niekerk Kalp
- Nov 20, 2015
- 1 min read

1Pak Noedels.
+- halwe bottel Maionaise.
+- halwe bottel Chutney.
3 eetl Kerrie.
1 groot bik Perskes die halwes.
Halwe pak Pitlose rosyne.
Metode:
Maak Noedels gewoonweg gaar. Dreineer en laat afkoel . Meng Mayonaise, Chutney en kerrie saam. Gooi perskesap af sny die perskes. In kwarte en meng saam met Rosyntjies in by Noedels . Gooi mayonaise mengsel in en roer deur. Hierdie slaai kan jy die aand maak en Laat oorstaan dan is hy op sy lekkerste.( Jy sal baie pluimpies kry veral by die manne).
Comentarios