Room broodjies
- Anneke Pretorius
- Nov 20, 2015
- 1 min read

Gewone winkeldeeg rol in balletjies en pak in diep oond bak wat met olie gesmeer . Meng room met patato bake(sour cream and chives) sit in oond vir +-45min(tot gaar) gooi bietjie kaas oor en laat dit net smelt!!
Julle sal nooit weet iets anders eet nie
Comments