top of page

Pepper Steak

  • Lekker-Resepte-Vir-Jagters-en-Boere
  • Nov 21, 2015
  • 1 min read

Nie sommer almal kan lekker kos maak nie. Of so dink hulle. Met die resep kan jy fantastiese steak gaar maak en jou vriende wat sukkel erg beïndruk. Vandag wys ons jou hoe om jou eie pepper steak te maak.

Vir die "Salt Rub" Wat jy gaan nodig hê: 2-4 wildsvleis steak 2 eetlepels olie ¼ koppie grof gekerfde swartpeper 2 eetlepels gekerfde koljander (vars of uitgedroog) 1 ½ teelepels bruin suiker 1 teelepel paprika poeier 1 teelepel mosterd poeier 1 teelepel droë uie poeier 1 teelepel droë knoffel poeier Sout (volgens smaak)

Metode: Meng die droë bestanddele in 'n bak tot dit deeglik gemeng is. Maak seker jou vleis is kamer temperatuur. Jy kan sommer die vleis effe droog maak met n vadoek of kombuispapier. Versprei die droë mengsel geleidelik oor die vleis en vryf dit in. Laat die vleis rus vir 5 minute voor jy dit gaar maak.

"Rubbed Steak" Nou dat dit als voorberei is, verhit n pan met die olie in. Maak seker die olie is warm genoeg. Die steak sal dadelik begin sis wanneer dit die olie raak. Kook tussen 5 en 7 minute aan elke kant vir 'n medium gekookte steak. Indien jy jou oond klaar verhit het tot 200 grade Celcius, kook dan die steak net vir 2 minute aan elke kant en sit dit dan in die oond vir 15 minute. Onthou net om altyd die vleis vir so 10 minute te laat rus voor jy dit bedien. Dit verhoed die sappigheid om te ontsnap. Voeg sout by volgens jou eie smaak. Geniet dit.

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page