Sjokolade koffie koek
- Yolandi Greyling
- Nov 21, 2015
- 1 min read

2 kop meel, 1 kop suiker, 1/2 kop kakao, 1 bakpoeier, 1/2 t sout, 1 1/2 t koeksoda, 1/2 kop olie, 1 1/2 kop melk, 3 eiers, 1 t vanielje. Sif droe beslanddele saam gooi olie en melk by en klits vir 2 min. Klits eiers een vir een by, gooi vanielje by.
Bak 35 - 45 min een 1 80grade.
Sous. 2kop suiker, 3 kop water. 2 vanielje, 4eet koffie.
Kook vir 5min saam. Sodra koek uit oond kom, maak oral gaatjies met mes.
Gooi kokende stroop oor koek, gebuik al die stroop.
As koek afgekoel is versier met treat en onversoete styfgeklitste room.
Comments