Varkboud Met Coke
- Krummel vir Krummel
- Nov 21, 2015
- 1 min read

Bestanddele: 2 kg varkboud ½ bottel Mrs Balls Chutney 7 uie, in ringe gesny 1 liter vleisaftreksel 2 blikkies Coke
Metode: Braai vleis tot bruin in 'n ysterpot. Pak die uie bo-op. Gooi aftreksel en Coke bo-oor en ook die chutney. Bak 3 ure teen 170ºC (of in ‘n platboom pot op die kole.) Maak vleissous dik met bietjie meel of Maziena!! Baie lekker
Comments