Michelle Naude se Groenbone met sampioene, spek en uie: Dr. Chris / Yummy Promosie
- Michelle Naude
- Nov 23, 2015
- 1 min read

½ pakkie spek stukkies
2 medium uie grof gekap
1 blikkie sampioene (vars is ook goed)
½ pak gevriesde groenbone ( vars kan ook werk)
Braai spek tot gaar en bros Gooi die uie by en braai tot uie sag is. Gooi sampioene en bone by en braai oor lae hitte tot bone gaar is maar nie pap nie.
Comments