Rhona Peens se Gesonde jogurtsous: Dr Chris / Yummy Promosie
- Rhona Peens
- Nov 23, 2015
- 1 min read

‘n Lekker alternatief vir ongesonde souse en smere!
(Maak sowat een koppie)
Bestanddele: 220 ml lae-vet jogurt 20 ml witasyn 1 teelepel mosterd Knippie sout
Meng die bestanddele deeglik in ‘n bak en stoor in ‘n lugdigte houer in die koelkas.
Vir ‘n sterker geur, kan jy meer mosterd byvoeg. Meng ook speserye en kruie by die sous in wanneer jy dit as bykos vir spesifieke geregte maak.
Comments