KORSLOSE SPINASIE SOUFFLE
- Amke Fourie
- Nov 25, 2015
- 1 min read

Neem 2 pakke bevrore of vars gekapte spinasie (1 bossie) en ontdooi.
As rou is, kap fyn.
Klits 4 eiers 2 koppies lae vet Griekse jogurt, 1 teelepel sout, 1 teelepel knoffel poeier ½ teelepel swartpeper.
1. Roer in 1 ½ koppies gekerfde mozzarella, en die spinasie, dan gooi mengsel in muffinpan.
2. Pop in die oond, vooraf verhit by 180 grade C en bak vir 30-35 minute tot gestol en effens opgepof.
3. Toets met 'n tandestokkie of gaar is.
Comments