top of page

Dr. Chris: Pay It Forward Projek

  • Dr. Chris Pitzer
  • Nov 30, 2015
  • 2 min read

IRIDOLOGIESE ANALISE - Verduideliking : Chris Pitzerc

Die Iridologiese analise van die oog is vir party lede verwarrend En ek partymaal terugvoer dat die verslae ooreenstem met ander verslae. Ek bied hierdie diens ...GRATIS aan (wees net geduldig) stuur die oogfoto , naby geneem maar nog in fokus na althealth@mweb.co.za . Iridologie (ook bekend as iridodiagnosis of iridiagnosis) is ‘n alternatiewe tegniek waarmee ‘n GESERTIFISEERDE IRIDOLOOG [ soos ek] die patrone;kleure and karakter eienskappe analiseer;evalueer en daarmee inligting versamel van die pasient se gesondheids toestand. Hierdie INLIGTING word dan teenoor IRIS KAARTE vergelyk waarvandaan die inligting en verslag weergegee kan word.

Die IRIS KAARTE deel die iris Die gekleurde gedeelte van die oog op in ZONES wat ooreenstem met sekere dele van die liggaam.

Die Iridoloog se verslag sluit in: die pasient se geneigdheid teenoor siekte toestande sowel as toestande wat die pasient reeds gehad het sowel as onderliggende aspekte

Die verslae sal in baie opsigte ooreenstem wanneer die oogkonstitusies ooreenstem Net soos al die mense in ‘n hospital in die hartafdeling presies dieselfde simptome sal toon.Waneer ek egter die medikasie voorberei verseker ek dat dit vir daardie pasient en se uitstaande kenmerke is.

Ek nooi al die lede uit om hulle oogfoto's te stuur na althealth@mweb.co.za Die oogfoto's word geanaliseer deur middel en met behulp van IRIDOLOGIESE BEGINSELS om die gesondheidstoestand te bepaal.

Ek bied die diens GRATIS AAN. Ek wil dit aan die lede stel om die GRATIS diens te ondersteun maar dit te oorweeg om 'n "BROOD" [ongeveer R10] aan 'n behoeftige te skenk.

Ek het met RAINBOW GOSPEL RADIO gesels en hulle kan die aksie administreer aangesien hulle sendelinge in die Midde Ooste is en 'n artikel 21 maatskappy is (maatskappy sonder winsbejag)

Daar is nie 'n vasgestelde bedrag nie Ek stel maar voor 'n "brood" maar enige bedrag sal aangewend word om behoeftiges te help. Die rekeningbesonderhede is: FNB, Spaarreking. Takkode 251045, Rek nr 62571855885, Rek naam: D. Grobler

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page