FRIKKADELLE MET NOEDELS EN GROENTEROERBRAAI
- Bak en Babbel
- Dec 29, 2015
- 1 min read

500 g beesmaalvleis 15 ml fyngemaalde gemmer 1 eier 2 ml swartpeper 30 ml sonneblomolie, om te braai 25 ml olyfolie 1 ui, geskil en in dyn skywe gesny 2 babakoolkoppe, in dun repies gesny 6 mediumgrootte wortels, in dun stokkies gesny 70 g geskeurde spinasieblare 50 g suikerertjies 50 ml teriyaki-sous 200 g heelgraanspaghetti, gekook en gedreineer sesamsaad vir garnering (opsioneel) Meng die maalvleis, gemmer, eier en swartpeper en vorm frikkadelle. Braai tot bruin. Verhit die olie en roerbraai die groente Voeg die teriyaki-sous en die pasta by en maak deurwarm. Dien die groente op saam met die frikkadelle. Sprinkel sesamsaad oor vir garnering.
Comments