top of page

Halfuur-wors-en-broccoli-pasta

  • Huisgenoot Digitaal
  • Dec 29, 2015
  • 1 min read

1 kop broccoli, in blommetjies gesny en geblansjeer 4 knoffelhuisies, in skywe gesny ½ rooi-ui, in skywe gesny 250 g kersietamaties, middeldeur gesny 100 g sampioene, in skywe gesny 45 ml (3 e) olyfolie sout en peper 500 g hoenderwors 250 g pasta 100 g sondroëtamatie-pastasous Voorverhit die oond tot 180 °C. 1. Meng die broccoli, knoffel, ui, kersietamaties en sampioene in ’n groot oondbak met die olyfolie en geur met die sout en peper. Skud die bak ’n bietjie om alles egalig in ’n enkellaag te versprei. 2. Druk die hoenderwors tussen die groente in. Bak 15 minute en meng alles dan weer versigtig. Bak nog 15 minute tot die groente gebak en die wors deurgaar is. 3. Kook die pasta intussen in ’n groot pot gesoute water volgens die aanwysings op die verpakking tot al dente. 4. Haal die gebakte groente uit die oond. Meng die pasta met die pastasous en voeg die gebakte groente in. Sny die wors in skywe en meng ook in.

 
 
 

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page