Die Belangrike Eerste Tree
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jan 1, 2016
- 1 min read

"Ek is die Alfa en die Omega," se die HERE God, Hy wat is en wat was en wat kom, die Almagtige ... 'Moenie bang wees nie, dit is Ek, die Eerste en die
Laaste, die Lewende.'"
Openbaring 1:8 en 17
God eerste! Daarin le ons heil; daarmee hou die toekoms ryke seen in -
en die ryke belofte van God se onmisbare bystand, elke dag!
Komentarze