FILLET MIGNON MET KRUIE
- Lekker Braai
- Jan 10, 2016
- 1 min read

15 ml vars pietersielie, gekap 10 ml tiemie 5 ml roosmaryn 10 ml gerasperde suurlemoen skil 1 knoffelhuisie, fyn gekap 4 bees tenderlion filette ( ± 115 g elk) sout na smaak Varsgemaalde swartpeper na smaak METODE: Meng die al die kruie en hou dit eenkant. Sprinkel die vleis met sout en peper aan beide kante. Braai die vleis 2 tot 4 minute aan elke kant. Strooi die kruie bo-oor en bedien dadelik.
Comments