Skuldgevoelens
- Hy verkwil my Siel - Solly Ozrovech
- Jan 10, 2016
- 1 min read

"Soos pasgebore kindertjies smag na melk, moet julle smag na die suiwer geestelike melk, sodat julle daardeur kan opgroei en saligheid verkry."
1 PET. 2:2
Sonder groei, sterf die mooiste geestelike ervarings.
Comments