Vergiffenis is Finaal
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jan 11, 2016
- 1 min read

"Die sonde moet nie meer baas wees oor julle nie, want julle staan nie onder die wet van Moses nie, maar onder die genade."
ROM. 6:14
Christus se vergiffenis is volkome en finaal.
Jy hoef nie meer jou belyde sondes vas te hou nie.
Moenie jou denke vul met die herinnering aan sondes uit die verlede nie,
maar kyk in die geloof vorentoe.
Comments