Doelwitbepaling
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jan 12, 2016
- 1 min read

"... die oog gevestig op Jesus, die Begin en Voleinder van die geloof."
HEB. 12:2
Alleen Christus kan ware, polsende lewe gee.
Alleen Hy kan dinamiese krag en betekenis aan jou geloof gee.
Komentari