EISBEIN
- Lekker Braai
- Jan 12, 2016
- 1 min read

1 Eisbein, gerook 1½ liter water warm kole METODE Laat jou slagter vir jou die varkpootjie "score" (kruisies op vel sny). Plaas in 'n drukkoker en bedek met water. Kook vir 'n halfuur. Haal uit en laat hom bros braai op vuurwarm kole. Bedien met slaai en aartappels.
Комментарии