top of page

Hoender en mieliekebabs

  • Lekker Braai
  • Jan 12, 2016
  • 1 min read

MARINADE 60 ml (¼ k) olyfolie 60 ml (¼ k) suurlemoensap 50 ml vars koljanderblare, fyn gekap 2 groot knoffelhuisies, gekneus KEBABS 6-8 hoenderborsies sonder vel en been, in blokkies gesny sout en vars gemaalde swartpeper 1 groot soetrissie, pitte verwyder en in blokke gesny 2 groenmielies, vooraf effens gekook en in stukke gesny kebabstokkies, vooraf in water geweek MARINADE Meng al die bestanddele in ’n glasbak. KEBABS Geur die hoenderblokkies met sout en peper en plaas dit in die marinade, meng dit goed deur en laat marineer oornag. Ryg die hoenderblokkies om die beurt met die soetrissieblokke en mieliestukke op die kebabstokkies en braai sowat 15 minute oor matige kole of tot net gaar. Pasop vir te gaar maak, anders word die hoender wurgdroog. Sit dit voor saam met braaibrood en ’n groenslaai.

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page