top of page

Lamskenkel potjie

  • Lekker Braai
  • Jan 12, 2016
  • 1 min read

Ek het hierdie resep by my friend geleer en oor die jare het ek dit aangepas en verander tot dat ek dit in n wenner omskep het. Hierdie potjie is so gewild dat dit ons help om 100% bywoning te kry by ons jaarlikse partytjie! Ons vriende se gewoonlik, "Ons sal kom as julle die potjie maak!". Bestandele: Lamskenkels of lam stukke 2 x uie wortels 1 x bottel worcestersous 1 x bottel soet rooi wyn ‘sun dried tomatoes’ 1 x pakkie gedroogte appelkose 2 x pakke mushrooms Roosmaryn 1 x klein blikkie tamatie puree 1 x rooi kool • baba aartappeltjies Metode: Braai die uie en lam todat dit bruin is in die potjie. Voeg al die bestandele (behalwe die kool en aartappeltjies) by en kook oor n lae hitte. 2 ure later...Voeg die kool by en roer die pot vir ‘n laaste keer. Voeg die aartappeltjies by. Nog 2 tot 3 ure later...Jy weet dis reg as die lam van die been af begin val. Haal die lamskenkels versigtig uit en bedien met rys of couscous.

Commentaires


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page