Geloofsvertroue: Die Groot Onmisbare!
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jan 13, 2016
- 1 min read

"Julle geloofsvertroue moet julle dus nie prysgee nie: dit hou groot beloning in."
HEB. 10:35
God roep nie soseer die bekwames nie, maar Hy bekwaam die wat Hy roep.
Die enigste voorwaarde is dat hulle onvoorwaardelike vertroue in Hom moet he.
Comentarios