Laat Jou Liefde Lewe
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jan 14, 2016
- 1 min read

"... ons liefde moenie net woorde en lippetaal wees nie,
maar moet met die daad bewys word en dan in opregtheid."
1 JOH. 3:18
Hy het sy liefde teenoor ons bewys deur 'n dawerende daad waarvan die eggo's oor die vlaktes van die eeue heen weerklink!
God het uit liefde sy kosbaarste en beste, sy Seun gegee,
om sy liefde met 'n daad te bewys.
Comentários