Marilou Corver se Lewer broodjie
- Marilou Corver
- Jan 14, 2016
- 1 min read

1 skaaplewer Niertjies en hart ook as jy wil Netvet 4-5 vars knoffelhuisies 2 aartappels of patats geskil stukke gesny 1 medium ui Vars rosemary of kruie na smaak Sout en peper
1. Voer klein broodpan uit met heel netvet

2. Maal lewer en al die ander bestanddele saam

3. Voeg sout en peper by roer goed deur 4. Gooi mengsel in die pan vou netvet toe en steek vas met sosatiestokkie


Bak in 180 grade oond vir 1 uur of tot gaar Eerste 30 min toe dan oop om vetjie mooi bruin te verkleur Garneer met vars Rosemary
Comments